Die Electronic Bible Fellowship in Afrikaans

Hartlik Welkom by E-Bible Fellowship! Die era van kerkgebondenheid is verby, maar die gemeente leef voort.

Het God vir Jou Gesterf? – (2008/10/23) Vra hier gratis kopieë aan indien u graag hierdie traktaatjie met ander wil deel.

Hoe om die Bybel te Verstaan – Genadiglik wys God ons hoe ons die Skrif moet interpreteer sodat ons kan verstaan wat Hy vir ons wil sę.

Family Radio – Woordgetroue materiaal (ons Engelse) is gratis by Family Radio beskikbaar.

Besoek asseblief ons Engelse tuisblad vir meer inligting.

Gaan na die “Internet Broadcasts”–afdeling op ons webwerf om na lewendige opnames te luister, of volg die gratis laat vir ons 'n boodskap, navraag of kommentaar by:

www.ebiblefellowship/contactus.

of skryf vir ons by:

Ebible Fellowship, P.O.Box 1393 Sharon Hill, PA 19079 USA

Psalm 119:97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.